onpeilbaar [boodskap #146144] |
Wed, 14 August 2024 08:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onpeilbaar
Afbreking: on•peil•baar
Samestelling: on- + peilbaar
Byvoeglike naamwoord: onpeilbaar
Vergrotende trap: onpeilbaarder
Oortreffende trap: onpeilbaarste
Attributief: onpeilbare
Partitief: onpeilbaars
Betekenis:
• Wat nie gepeil (gemeet) kan word nie.
Gebruik:
• Niemand kan die die kompleksiteit van die heelal, die onpeilbare dieptes van die oseane en die kompleksiteit van die menslike brein verstaan nie.
Sinoniem:
• bodemloos
• diep
• duister
• enigmaties
• grondeloos
• misterieus
• onbegryplik
• onduidelik
• ondeurgrondelik
• onkenbaar
• onmeetbaar
• onmeetlik
• onverstaanbaar
Antoniem:
• peilbaar
Afgelei:
• onpeilbaarheid
Vertaling:
Engels: fathomless, unfathomable
Nederlands: onpeilbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|