daaragter [boodskap #146143] |
Wed, 14 August 2024 08:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
daaragter
Afbreking: daar•ag•ter
Samestelling: daar + agter
Bywoord: daaragter
Betekenis:
• Agter dit wat genoem is.
Gebruik:
• 'n Kwadriljoen is 1 met 24 nulle daaragter.
Spreekwoord:
• As die klou uitsteek, is die leeu daaragter. [Gee ag op klein gevaartekens.]
Vertaling:
Engels: behind it, behand that
Nederlands: daarachter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|