Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ellierous
ellierous [boodskap #146142] Tue, 13 August 2024 21:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ellierous
Afbreking: el•lie•rous


Selfstandige naamwoord: ellierous
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Kinderspeletjie waar 'n "wewenaar" 'n nooi probeer vang deur "ellierous" te roep waarna die agterste paartjie van die ry seuns en meisies vorentoe hardloop.

Gebruik:
• Die kinders speel koljander en ellierous.

Wisselvorm:
• ellieroes
• ellieroos

Vertaling:
Engels: Early Rose, Ellie Rose

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorbeeldvraag
Volgende onderwerp: daaragter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 16:41:41 UTC 2024