evangelis [boodskap #146139] |
Tue, 13 August 2024 12:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
evangelis
Afbreking: e•van•ge•lis
Selfstandige naamwoord: evangelis
Meervoud: evangeliste
Betekenis:
• Iemand wat die Christelike evangelie verkondig. 'n Bringer van die goeie boodskap.
Gebruik:
• Maar wees jy in alles nugter; ly verdrukking; doen die werk van 'n evangelis; vervul jou bediening. [2 Timotheus 4:5]
Hiponiem:
• televisie-evangelis
Sinoniem:
• evangelieprediker
• sendeling
Vertaling:
Engels: evangelist
Nederlands: evangelist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|