formaat [boodskap #146138] |
Tue, 13 August 2024 12:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
formaat
Afbreking: for•maat
Selfstandige naamwoord: formaat
Meervoud: formate
Betekenis:
• Die vorm en grootte van iets.
• Statuur; iets met betekenis, wat belangrik en invloedryk is.
Gebruik:
• Die brosjure is in PDF-formaat.
• Hy is 'n rugbyspeler van formaat.
Sinoniem:
• formatering
• grootte
• invloed
• matrys
• ontwerp
• patroon
• sjabloon
• styl
• voorkoms
• vorm
Hiponiem:
• boekformaat
• databasisformaat
• dataformaat
• folioformaat
• hoofraamformaat
• kabinetformaat
• kroonformaat
• kwartoformaat
• mediaanformaat
• oktaafformaat
• raamformaat
• sakformaat
• standaardformaat
• wyedoekformaat
• wêreldformaat
Afgelei:
• formaatband
• formaatboek
• formaatpapier
• formaatspesifikasie
• formaatvel
Vertaling:
Engels: format, size, shape; stature, importance
Nederlands: formaat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|