Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rofwerk
rofwerk [boodskap #146137] Tue, 13 August 2024 12:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
rofwerk
Afbreking: rof•werk
Samestelling: rof + werk


Selfstandige naamwoord: rofwerk
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Voorlopige konsep/ weergawe wat verder uitgebrei en verbeter moet word.

Gebruik:
• Merk jou eerste poging as rofwerk en trek 'n streep daardeur.

Sinoniem:
• kladwerk
• ruwerk

Afgelei:
• rofwerkpapier

Vertaling:
Engels: draft, rough work
Nederlands: ruw werk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opstelvraag
Volgende onderwerp: formaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 16:09:18 UTC 2024