opstelvraag [boodskap #146136] |
Tue, 13 August 2024 11:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opstelvraag
Afbreking: op•stel•vraag
Samestelling: opstel + vraag
Selfstandige naamwoord: opstelvraag
Meervoud: opstelvrae
Betekenis:
• 'n Vraag wat 'n lang skriftelike antwoord in die vorm van 'n opstel vereis.
Gebruik:
• Die leerders het kleigetrap met die opstelvraag.
Vertaling:
Engels: essay question
Nederlands: essayvraag
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|