doodkap [boodskap #146135] |
Tue, 13 August 2024 11:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
doodkap
Afbreking: dood•kap
Samestelling: dood + kap
Werkwoord: kap dood, doodkap
Verlede tyd: het doodgekap
Betekenis:
• Om iets of iemand met die kap van 'n voorwerp (soos 'n mes of byl) te dood.
Gebruik:
• 'n Buitelander het die bejaarde vrou met 'n panga doodgekap.
Vertaling:
Engels: to chop to death
Nederlands: doodkappen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|