dragtig [boodskap #146133] |
Tue, 13 August 2024 09:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dragtig
Afbreking: drag•tig
Byvoeglike naamwoord: dragtig
Attributief: dragtige
Betekenis:
• Wat swanger is met 'n babatjie (net van diere gesê).
• Wat op 'n bepaalde manier optree (in samestellings soos een- en tweedragtig).
Gebruik:
• Die perd is dragtig en sal binnekort vul.
Sinoniem:
• bevrug
• dikpens
• gedek
• grootuier
• in die ander tyd
• swanger
• verwagtend
Afgelei:
• dragtig
Vertaling:
Engels: pregnant, gestating, with young
Nederlands: drachtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|