Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skroefsleutel
- skroefsleutel [boodskap #146131] Mon, 12 August 2024 18:35
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Skroefsleutel.
'n Skroefsleutel.
skroefsleutel
Afbreking: skroef•sleu•tel
Samestelling: skroef + sleutel


Selfstandige naamwoord: skroefsleutel
Meervoud: skroefsleutels
Verkleinwoord: skroefsleuteltjie
Meervoud van verkleining: skroefsleuteltjies

Betekenis:
• 'n Moersleutel met 'n verstelbare kaak wat met 'n skroef verstel word.

Gebruik:
• As jy nie 'n moersleutel het wat pas nie moet jy maar die skroefsleutel gebruik.

Sinoniem:
• skuifsleutel

Hiponiem:
• ringskroefsleutel

Vertaling:
Engels: shifting spanner, adjustable wrench
Nederlands: schroefsleutel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wrakstuk
Volgende onderwerp: smokkelaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 03 19:41:17 UTC 2025