Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitvinder
uitvinder [boodskap #146124] Ma., 12 Augustus 2024 12:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24152
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitvinder
Afbreking: uit•vin•der
Samestelling: uitvind + -er


Selfstandige naamwoord: uitvinder
Meervoud: uitvinders
Verkleinwoord: uitvindertjie
Meervoud van verkleining: uitvindertjies

Betekenis:
• Iemand wat iets nuuts uitgevind het.

Gebruik:
• Samuel Colt was 'n Amerikaanse sakeman en die die uitvinder van die rewolwer.

Sinoniem:
• bedenker
• innoveerder
• ontwerper
• uitdinker
• versinner

Vertaling:
Engels: inventor, deviser, contriver
Nederlands: uitvinder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: televisiestel
Volgende onderwerp: rewolwer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 14:53:12 UTC 2025