Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toeristebestemming
toeristebestemming [boodskap #146121] Ma, 12 Augustus 2024 08:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
toeristebestemming
Afbreking: toe•ris•te•be•stem•ming
Samestelling: toeriste + bestemming


Selfstandige naamwoord: toeristebestemming
Meervoud: toeristebestemmings

Betekenis:
• 'n Plek wat deur toeriste besoek word.

Gebruik:
• Die Krugerwildtuin is 'n gewilde toeristebestemming.

Vertaling:
Engels: tourist destination
Nederlands: toeristenbestemming

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vasvlieg
Volgende onderwerp: rookinaseming
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 00:58:51 MGT 2024