Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » menseroof
menseroof [boodskap #146118] So, 11 Augustus 2024 18:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
menseroof
Afbreking: men•se•roof
Samestelling: mense + roof


Selfstandige naamwoord: menseroof
Meervoud:

Betekenis:
• Die ontvoering van 'n persoon (waardeur sy reg tot vryheid van beweging ontneem word).

Gebruik:
• Op die aanklag van menseroof is die beskuldigde tot sewe jaar gevangenisstraf gevonnis.

Sinoniem:
• abduksie
• ontvoering

Verwant:
• kinderroof

Vertaling:
Engels: kidnapping
Nederlands: mensenroof

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontoelaatbaar
Volgende onderwerp: malligheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 00:28:54 MGT 2024