ontoelaatbaar [boodskap #146117] |
So, 11 Augustus 2024 17:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontoelaatbaar
Afbreking: on•toe•laat•baar
Samestelling: on- + toelaatbaar
Byvoeglike naamwoord: ontoelaatbaar
Attributief: ontoelaatbare
Partitief: ontoelaatbaars
Betekenis:
• Wat nie toegelaat word nie.
Gebruik:
• Dit is ontoelaatbaar om 'n vreemde persoon wat nie jou volksgenoot is nie, oor jou aan te wys. [Deuteronomium 17:15]
Sinoniem:
• onaanvaarbaar
• onduldbaar
• ongeoorloof
• onregmatig
• onwettig
• taboe
• verbode
Afgelei:
• ontoelaatbaarheid
Vertaling:
Engels: inadmissible, unacceptable
Nederlands: ontoelaatbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|