duplisering [boodskap #146114] |
So, 11 Augustus 2024 17:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
duplisering
Afbreking: du•pli•se•ring
Samestelling: dupliseer + -ing
Selfstandige naamwoord: duplisering
Meervoud: dupliserings
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van dupliseer.
Gebruik:
• Plagiaat en die duplisering van inhoud moet beveg en uitgeroei word.
Sinoniem:
• duplikasie
• replikasie
• reprodusering
• verdubbeling
Vertaling:
Engels: duplication
Nederlands: duplicatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|