strafverhoor [boodskap #146113] |
So, 11 Augustus 2024 10:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
strafverhoor
Afbreking: straf•ver•hoor
Samestelling: straf + verhoor
Selfstandige naamwoord: strafverhoor
Meervoud: strafverhore
Betekenis:
• 'n Verhoor in 'n strafsaak (waar iemand strafregtelik aangekla is en 'n staf opgelê kan word).
Gebruik:
• Oor die algemeen is strafverhore oop vir die publiek.
Sinoniem:
• strafproses
Vertaling:
Engels: criminal trial
Nederlands: strafproces
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|