hofamptenaar [boodskap #146107] |
So, 11 Augustus 2024 09:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hofamptenaar
Afbreking: hof•amp•te•naar
Samestelling: hof + amptenaar
Selfstandige naamwoord: hofamptenaar
Meervoud: hofamptenare
Verkleinwoord: hofamptenaartjie
Meervoud van verkleining: hofamptenaartjie
Betekenis:
• Amptenaar wat in 'n hof werk.
Gebruik:
• Waar een van die beskuldigdes minderjarig is, word slegs hofamptenare en die kind se ouers of voogde by die verrigtinge toegelaat.
Vertaling:
Engels: court official, court officer
Nederlands: gerechtsambtenaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|