identiteitsparade [boodskap #146106] |
So, 11 Augustus 2024 09:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
identiteitsparade
Afbreking: i•den•ti•teits•pa•ra•de
Samestelling: identiteit + -s- + parade
Selfstandige naamwoord: identiteitsparade
Meervoud: identiteitsparades
Betekenis:
• Parade om iemand uit te ken.
Gebruik:
• Die hof sal getuienis aanhoor oor die toelaatbaarheid van die identiteitsparade waartydens die verdagte geïdentifiseer is.
Vertaling:
Engels: identity parade, police lineup
Nederlands: identiteitsparade
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|