Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hofverskyning
hofverskyning [boodskap #146100] Sun, 11 August 2024 08:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hofverskyning
Afbreking: hof•ver•sky•ning
Samestelling: hof + verskyning


Selfstandige naamwoord: hofverskyning
Meervoud: hofverskyninge, hofverskynings

Betekenis:
• 'n Geleentheid waartydens iemand voor 'n hof verskyn.

Gebruik:
• Die beskuldigde het tydens 'n hofverskyning die aanklagte teen hom erken.

Vertaling:
Engels: court appearance
Nederlands: verschijning in de rechtbank

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onverwant
Volgende onderwerp: inhegtenisname
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 16:29:09 UTC 2024