staptoer [boodskap #146058] |
Mon, 05 August 2024 18:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
staptoer
Afbreking: stap•toer
Samestelling: stap + toer
Selfstandige naamwoord: staptoer
Meervoud: staptoere
Betekenis:
• 'n Reis te voet.
Gebruik:
• Pak jou rugsak, ons gaan op 'n staptoer deur die berge.
Sinoniem:
• staptog
• voetreis
• wandeltog
Afgelei:
• staptoervereniging
Vertaling:
Engels: hiking tour
Nederlands: wandeltocht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|