Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verkrygbaar
verkrygbaar [boodskap #146055] Mon, 05 August 2024 16:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verkrygbaar
Afbreking: ver•kryg•baar
Samestelling: verkry(g) + -baar


Byvoeglike naamwoord: verkrybaar, verkrygbaar
Attributief: verkrybare, verkrygbare

Betekenis:
• Wat verkry/ bekom kan word.

Gebruik:
• Die boek is by die meeste boekwinkels verkrygbaar.

Wisselvorm:
• verkrybaar

Sinoniem:
• bekombaar
• beskikbaar
• toeganklik
• voorhande

Antoniem:
• onverkrygbaar

Vertaling:
Engels: obtainable, procurable, available
Nederlands: verkrijgbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verkrybaar
Volgende onderwerp: tuinmaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 20:35:28 UTC 2024