verkrybaar [boodskap #146054] |
Ma, 05 Augustus 2024 16:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verkrybaar
Afbreking: ver•kry•baar
Samestelling: verkry + -baar
Byvoeglike naamwoord: verkrybaar, verkrygbaar
Attributief: verkrybare, verkrygbare
Betekenis:
• Wat verkry/ bekom kan word.
Gebruik:
• Sommige geneesmiddels is sonder voorskrif verkrybaar.
Wisselvorm:
• verkrygbaar (voorkeurvorm)
Sinoniem:
• bekombaar
• beskikbaar
• toeganklik
• voorhande
Antoniem:
• onverkrybaar
Vertaling:
Engels: obtainable, procurable, available
Nederlands: verkrijgbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|