Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bekombaar
bekombaar [boodskap #146053] Mon, 05 August 2024 16:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bekombaar
Afbreking: be•kom•baar
Samestelling: bekom + -baar


Byvoeglike naamwoord: bekombaar
Attributief: bekombare

Betekenis:
• Wat bekom/ verkry kan word.

Gebruik:
• Bere hiberneer in die winter wanneer kos moeilik bekombaar is.

Sinoniem:
• beskikbaar
• verkrygbaar
• toeganklik
• voorhande

Antoniem:
• onbekombaar

Afgelei:
• bekombaarheid

Vertaling:
Engels: obtainable, available
Nederlands: verkrijgbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitleg
Volgende onderwerp: verkrybaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 20:57:06 UTC 2024