befoeterd [boodskap #146051] |
Ma, 05 Augustus 2024 13:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
befoeterd
Afbreking: be•foe•terd
Samestelling: befoeter + -d
Byvoeglike naamwoord: befoeter, befoeterd
Attributief: befoeterde
Betekenis:
• Wat erg omgekrap is.
Gebruik:
• Die befoeterd seun haal sy frustrasie op sy hond uit.
Sinoniem:
• bedonderd
• bedons
• beduiweld
• beheks
• beneuk
• dwarstrekkerig
• geïrriteerd
• humeurig
• iesegrimmig
• kwasterig
• moeilik
• nukkerig
• omgekrap
• opstandig
• rebels
• stroomop
• weerbarstig
Afgelei:
• befoeterdheid
Vertaling:
Engels: mad, nuts, senseless
Nederlands: beduveld, beneuk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|