Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onderhoof
onderhoof [boodskap #146049] Mon, 05 August 2024 12:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onderhoof
Afbreking: on•der•hoof
Samestelling: onder + hoof


Selfstandige naamwoord: onderhoof
Meervoud: onderhoofde

Betekenis:
• Die tweede in bevel. Persoon wat die hoof bystaan en oorvat as die hoof nie beskikbaar is nie.

Gebruik:
• Die skool se onderhoof is as waarnemende hoof aangestel totdat die ondersoek afgehandel is.

Sinoniem:
• adjunk

Afgelei:
• onderhoofman

Vertaling:
Engels: vice chief, vice principal
Nederlands: adjunct-hoofd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontspanning
Volgende onderwerp: oorvat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 20:50:57 UTC 2024