stopstraat [boodskap #146043] |
Sun, 04 August 2024 10:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stopstraat
Afbreking: stop•straat
Samestelling: stop + straat
Selfstandige naamwoord: stopstraat
Meervoud: stopstrate
Verkleinwoord: stopstraatjie
Meervoud van verkleining: stopstraatjies
Betekenis:
• 'n Straat waar motoriste moet stop voordat hulle verder kan ry.
Gebruik:
• Sy het die stopteken geïgnoreer en reg oor die stopstraat gejaag.
Hiponiem:
• vierrigtingstopstraat
Vertaling:
Engels: stop street
Nederlands: stopstraat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|