wasgoedlyn [boodskap #146041] |
Sun, 04 August 2024 10:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wasgoedlyn
Afbreking: was•goed•lyn
Samestelling: wasgoed + lyn
Selfstandige naamwoord: wasgoedlyn
Meervoud: wasgoedlyne
Verkleinwoord: wasgoedlyntjie
Meervoud van verkleining: wasgoedlyntjies
Betekenis:
• Lyn waarop nat wasgoed gehang word om droog te word.
Gebruik:
• Sy steek die klere met wasgoedpennetjies aan die wasgoedlyn was.
Sinoniem:
• waslyn
Verwant:
• droograk
Vertaling:
Engels: washing line
Nederlands: waslijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|