Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sambreelterm
sambreelterm [boodskap #146038] Sun, 04 August 2024 09:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sambreelterm
Afbreking: sam•breel•term
Samestelling: sambreel + term


Selfstandige naamwoord: sambreelterm
Meervoud: sambreelterme

Betekenis:
• 'n Oorkoepelende term wat verskillende dinge beskryf.

Gebruik:
• Gestremdheid is 'n sambreelterm wat talle geestes-, fisiese en sintuiglike toestande insluit.

Vertaling:
Engels: umbrella term
Nederlands: overkoepelende term

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vereenvoudig
Volgende onderwerp: misdaadbekamping
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 20:32:21 UTC 2024