Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vereenvoudig
vereenvoudig [boodskap #146037] Sun, 04 August 2024 09:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vereenvoudig
Afbreking: ver•een•vou•dig
Samestelling: ver- + eenvoudig


Werkwoord: vereenvoudig
Verlede tyd: het vereenvoudig

Betekenis:
• Om iets makliker, duideliker of eenvoudiger te maak.

Gebruik:
• Die omslagtige prosedure moet vereenvoudig word.

Sinoniem:
• reduseer
• simplifiseer
• vergemaklik
• verklein
• verkort

Afgelei:
• vereenvoudigbaar
• vereenvoudiger
• vereenvoudiging

Vertaling:
Engels: to simplify
Nederlands: vereenvoudigen


Byvoeglike naamwoord: vereenvoudig
Attributief: vereenvoudigde

Betekenis:
• Wat eenvoudiger gemaak is.

Gebruik:
• Die konsepte sal op 'n vereenvoudigde wyse aan die kinders verduidelik word.

Hiponiem:
• oorvereenvoudig

Vertaling:
Engels: simplified
Nederlands: vereenvoudigd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: feodalisme
Volgende onderwerp: sambreelterm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 20:07:45 UTC 2024