feodalisme [boodskap #146036] |
Sun, 04 August 2024 08:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
feodalisme
Afbreking: feo•da•lis•me
Samestelling: feodaal + -isme
Selfstandige naamwoord: feodalisme
Meervoud: –
Betekenis:
• Maatskaplike stelsel waar 'n klein groep al die ekonomiese en politieke mag besit, wat in die Middeleeue in 'n leenstelsel gemanifesteer het.
Gebruik:
• In die Middeleeue was feodalisme gebaseer op 'n eed (foedus) wat 'n leenman aan sy leenheer (die koning in die algemeen) moes aflê.
Sinoniem:
• feodaliteit
• leenstelsel
• leenwese
Vertaling:
Engels: feudalism
Nederlands: feodalisme
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|