blaasinstrument [boodskap #146026] |
Sat, 03 August 2024 10:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
blaasinstrument
Afbreking: blaas•in•stru•ment
Samestelling: blaas + instrument
Selfstandige naamwoord: blaasinstrument
Meervoud: blaasinstrumente
Betekenis:
• 'n Musiekinstrument wat klank voortbring deur lug die longe uit te blaas.
Gebruik:
• Musiekinstrumente soos die trompet, tromboon, fluit, fagot, saksofoon en doedelsak is blaasinstrumente.
Sinoniem:
• blaasspeeltuig
Hiperoniem:
• musiekinstrument
Hiponiem:
• houtblaasinstrument
• koperblaasinstrument
Vertaling:
Engels: wind instrument
Nederlands: blaasinstrument
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|