Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » snoeityd
snoeityd [boodskap #146023] Sat, 03 August 2024 09:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
snoeityd
Afbreking: snoei•tyd
Samestelling: snoei + tyd


Selfstandige naamwoord: snoeityd
Meervoud: snoeitye

Betekenis:
• Die tyd wat plante gesnoei moet word.

Gebruik:
• Augustus is snoeityd.

Vertaling:
Engels: pruning time
Nederlands: snoeitijd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sedig
Volgende onderwerp: graankorrel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 20:09:21 UTC 2024