| broeityd [boodskap #146020] |
Sa., 03 Augustus 2024 07:28 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26814 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
broeityd
Afbreking: broei•tyd
Samestelling: broei + tyd
Selfstandige naamwoord: broeityd
Meervoud: broeitye
Betekenis:
• Die tyd van die jaar wat diere (soos voëls en visse) eiers lê of uitbroei.
Gebruik:
• Tarentale wei in groot troppe, maar in die broeityd (van Oktober tot Maart) paar hulle gewoonlik af.
Afgelei:
• broeitydperk
Verwant:
• paartyd
Vertaling:
Engels: brooding time
Nederlands: broedtijd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Sa., 10 Oktober 2026 07:43] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|