broeityd [boodskap #146020] |
Sat, 03 August 2024 07:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
broeityd
Afbreking: broei•tyd
Samestelling: broei + tyd
Selfstandige naamwoord: broeityd
Meervoud: broeitye
Betekenis:
• Die tyd van die jaar wat diere (soos voëls en visse) hulle eiers uitbroei.
Gebruik:
• Tarentale wei in groot troppe, maar in die broeityd (van Oktober tot Maart) paar hulle gewoonlik af.
Afgelei:
• broeitydperk
Verwant:
• paartyd
Vertaling:
Engels: brooding time
Nederlands: broedtijd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|