sluipmoordpoging [boodskap #146014] |
Vr, 02 Augustus 2024 09:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20770 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sluipmoordpoging
Afbreking: sluip•moord•po•ging
Samestelling: sluipmoord + poging
Selfstandige naamwoord: sluipmoordpoging
Meervoud: sluipmoordpogings
Betekenis:
• 'n Poging (probeerslag) om 'n sluipmoord te pleeg.
Gebruik:
• Donald Trump is in 'n mislukte sluipmoordpoging deur sy regteroor geskiet.
Vertaling:
Engels: assassination attempt
Nederlands: moordpoging, moordaanslag
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|