regteroor [boodskap #146013] |
Vr, 02 Augustus 2024 09:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20770 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
regteroor
Afbreking: reg•ter•oor
Samestelling: regter(kant) + oor
Selfstandige naamwoord: regteroor
Meervoud: regterore
Verkleinwoord: regteroortjie
Meervoud van verkleining: regteroortjies
Betekenis:
• Die oor aan die regterkant.
Gebruik:
• Die sluipmoordenaar het Donald Trump deur sy regteroor geskiet.
Antoniem:
• linkeroor
Afgelei:
• regteroorlel
Vertaling:
Engels: right ear
Nederlands: rechteroor
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|