Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » borrelvink
borrelvink [boodskap #146010] Fri, 02 August 2024 08:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
borrelvink
Afbreking: bor•rel•vink
Samestelling: borrel + vink


Selfstandige naamwoord: borrelvink
Meervoud: borrelvinke
Verkleinwoord: borrelvinkie
Meervoud van verkleining: borrelvinkies

Betekenis:
• (ongewoon) 'n Geelvink.

Gebruik:
Borrelvink, borrel, dit is mos nou broeityd. [C. Louis Leipoldt]

Vertaling:
Engels: yellow finch
Nederlands: gele vink

Nota:
• Moontlik 'n vervorming van borrievink, wat na die vink se geel kleur verwys.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: radioprogram
Volgende onderwerp: borrelsiekte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 01:46:16 UTC 2025