leidend [boodskap #146006] |
Fri, 02 August 2024 08:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
leidend
Afbreking: lei•dend
Samestelling: lei + -end
Byvoeglike naamwoord: leidend
Attributief: leidende
Betekenis:
• Wat lei; die rigting wys, of die voortou neem.
Gebruik:
• As minister van finansies het hy 'n leidende rol in die kabinet gespeel.
Sinoniem:
• aanvoerend
• besturend
• invloedryk
• rigtinggewend
• toonaangewend
Antoniem:
• volgend
Vertaling:
Engels: leading
Nederlands: leidend
Nota:
• Onvoltooide deelwoord van lei.
• Moenie "leidend" met "lydend" (pyn en lyding) verwar nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|