kavitasie [boodskap #146005] |
Fri, 02 August 2024 07:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kavitasie
Afbreking: ka•vi•ta•sie
Selfstandige naamwoord: kavitasie
Meervoud: –
Betekenis:
• Die vorming en vernietiging van borrels in 'n vloeistof deur die verandering in druk.
Gebruik:
• Die skip se skroef veroorsaak erge kavitasie.
Verwant:
• turbulensie
Vertaling:
Engels: cavitation
Nederlands: cavitatie
Nota:
• Water kook teen 100°C, maar as die druk verlaag word (soos met die skroewe van skepe) vind gasvorming teen 'n laer temperatuur plaas.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|