Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koeëlmerk
koeëlmerk [boodskap #146004] Thu, 01 August 2024 20:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
koeëlmerk
Afbreking: koe•ël•merk
Samestelling: koeël + merk


Selfstandige naamwoord: koeëlmerk
Meervoud: koeëlmerke
Verkleinwoord: koeëlmerkie
Meervoud van verkleining: koeëlmerkies

Betekenis:
• Die merk waar 'n koeël (van 'n vuurwapen wat afgevuur is) iets getref het.

Gebruik:
• Die huis se mure was vol koeëlmerke.

Vertaling:
Engels: bullet mark
Nederlands: kogelvlek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: laminêr
Volgende onderwerp: kavitasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 01:45:28 UTC 2025