laminêr [boodskap #146003] |
Thu, 01 August 2024 19:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
laminêr
Afbreking: la•mi•nêr
Byvoeglike naamwoord: laminêr
Attributief: laminêre
Betekenis:
• Wat in lae voorkom, of wat glad en egalig in lae beweeg.
Gebruik:
• Laminêre vloei veroorsaak nie veel erosie nie.
Sinoniem:
• gelaagd
Antoniem:
• turbulent
Vertaling:
Engels: laminar, laminary
Nederlands: laminair
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|