turbulent [boodskap #146002] |
Thu, 01 August 2024 19:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20978 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
turbulent
Afbreking: tur•bu•lent
Byvoeglike naamwoord: turbulent
Vergrotende trap: turbulenter
Oortreffende trap: turbulentste
Attributief: turbulente
Betekenis:
• Wat onegalig vloei of beweeg.
• (figuurlik) Gekenmerk deur wanorde en konflik; nie stabiel en kalm nie.
Gebruik:
• Die ongelyke rivierbedding maak die stroom plek-plek turbulent.
• Ook leef in buitengewoon turbulente tye.
Sinoniem:
• roerig
• rumoerig
• rusteloos
• onrustig
• onstuimig
• stormagtig
• woelig
Antoniem:
• laminêr
Verwant:
• turbulensie
Vertaling:
Engels: turbulent, agitated
Nederlands: turbulent
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|