turbulensie [boodskap #146001] |
Do., 01 Augustus 2024 19:15 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21946 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Turbulensie wat deur 'n objek in 'n stroom veroorsaak word.
turbulensie
Afbreking: tur•bu•len•sie
Selfstandige naamwoord: turbulensie
Meervoud: turbulensies
Betekenis:
• Die onegalige (dwarrelend of borrelende) beweging van 'n gas of vloeistof.
Gebruik:
• Die vliegtuig het erge turbulensie ondervind en die passasiers is gevra is om hulle gordels vas te maak.
Sinoniem:
• beroering
• kolking
• onstuimigheid
• versteuring
• woeligheid
• woeling
Verwant:
• kavitasie
Vertaling:
Engels: turbulence
Nederlands: turbulentie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|