Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » markverwant
markverwant [boodskap #146000] Thu, 01 August 2024 18:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20978
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
markverwant
Afbreking: mark•ver•want
Samestelling: mark + verwant


Byvoeglike naamwoord: markverwant
Attributief: markverwante

Betekenis:
• In ooreenstemming met die mark. Soos wat op die ope mark verkry kan word.

Gebruik:
• Die staatsdiens se salarisse moet markverwant wees.

Vertaling:
Engels: market-related
Nederlands: marktconform

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dwelmsindikaat
Volgende onderwerp: turbulensie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 02:07:07 UTC 2025