Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dwelmsindikaat
dwelmsindikaat [boodskap #145999] Thu, 01 August 2024 17:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21350
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dwelmsindikaat
Afbreking: dwelm•sin•di•kaat
Samestelling: dwelm + sindikaat


Selfstandige naamwoord: dwelmsindikaat
Meervoud: dwelmsindikate

Betekenis:
• 'n Kriminele organisasie wat verslawende middels produseer, smokkel en verkoop.

Gebruik:
• Die polisie probeer om die meesterbrein agter die dwelmsindikaat vas te trek.

Sinoniem:
• dwelmbende
• dwelmkartel

Vertaling:
Engels: drug syndicate
Nederlands: drugssyndicaat, drugskartel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: jyself
Volgende onderwerp: markverwant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Mar 11 07:13:25 UTC 2025