spinaal [boodskap #145994] |
Wo, 31 Julie 2024 19:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spinaal
Afbreking: spi•naal
Byvoeglike naamwoord: spinaal
Attributief: spinale
Betekenis:
• Met betrekking tot die ruggraat (werwelkolom) of die rugmurg.
Gebruik:
• 'n Spinale inspuiting is 'n effektiewe en veilige metode van narkose.
Afgelei:
• serebro-spinaal
Vertaling:
Engels: spinal
Nederlands: spinaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|