meting [boodskap #145993] |
Wo, 31 Julie 2024 18:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20770 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
meting
Afbreking: me•ting
Samestelling: meet + -ing
Selfstandige naamwoord: meting
Meervoud: metings
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van meet (om die waarde of grootte te bepaal).
Gebruik:
• Die sekonde is die SI-eenheid vir die meting van tyd.
Sinoniem:
• bepaling
• peiling
• vasstelling
Hiponiem:
• afmeting
• driehoeksmeting
• graadmeting
• hoogtemeting
• gehoormeting
• hoekmeting
• inhoudsmeting
• intelligensiemeting
• landmeting
• lengtemeting
• liggaamsmeting
• ligmeting
• lugopmeting
• kettingmeting
• klankmeting
• kleurmeting
• kontoermeting
• kragmeting
• opmeting
• prestasiemeting
• skedelmeting
• temperatuurmeting
• terreinmeting
• tydmeting
• verstandsmeting
• vlaktemeting
• windmeting
Afgelei:
• metingshulpmiddel
• metingstegniek
Vertaling:
Engels: measuring, measurement
Nederlands: meting
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|