Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » krieketwedstryd
krieketwedstryd [boodskap #145982] Ma, 29 Julie 2024 16:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20770
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
krieketwedstryd
Afbreking: krie•ket•wed•stryd
Samestelling: krieket + wedstryd


Selfstandige naamwoord: krieketwedstryd
Meervoud: krieketwedstryde

Betekenis:
• 'n Wedstryd (met 'n beperkte aantal boulbeurte) tussen twee spanne wat krieket speel.

Gebruik:
• Die krieketwedstryd het onbeslis geëindig.

Verwant:
• kriekettoernooi

Vertaling:
Engels: cricket match
Nederlands: cricketwedstrijd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: tenkwa
Volgende onderwerp: Asiaties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 21 23:23:59 MGT 2024