tenkwa [boodskap #145981] |
Ma, 29 Julie 2024 14:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20770 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tenkwa
Afbreking: tenk•wa
Samestelling: tenk + wa
Selfstandige naamwoord: tenkwa
Meervoud: tenkwaens
Verkleinwoord: tenkwaentjie
Meervoud van verkleining: tenkwaentjies
Betekenis:
• 'n Vragwa met 'n tenk waarin vloeistowwe of gasse vervoer word.
Gebruik:
• Die munisipaliteit gaan intussen voort om water met tenkwaens aan inwoners te lewer.
Sinoniem:
• tenktrok
Vertaling:
Engels: tank truck, tanker truck, reservoir wagon, tank lorry
Nederlands: tankwagen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|