ongekend [boodskap #145979] |
Ma, 29 Julie 2024 14:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20770 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ongekend
Afbreking: on•ge•kend
Samestelling: on- + geken + -d
Byvoeglike naamwoord: ongekend
Attributief: ongekende
Betekenis:
• Wat so uitsonderlik is dat dit nog nie vantevore gebeur het nie. Van onkenbare omvang of intensiteit.
Gebruik:
• Ons het 'n ongekende lang droogte gehad.
Sinoniem:
• buitengewoon
• merkwaardig
• onbekend
• ondenkbaar
• ongehoord
• ongeëwenaar
• vreemd
Antoniem:
• gekend
Vertaling:
Engels: unprecedented, unparalleled, unknown
Nederlands: ongekend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|